Naam
Wagwoord

Kontak Besonderhede

Kantoor:  0860 104 297 
Faks: 086 531 5988
e-pos: inligting@oranje.org.za

 
 

In order to view this object you need Flash Player 9+ support!

Get Adobe Flash player

Ons doel


Om deelnemende “Oranje Sakekamer” te vestig onder volksgenote ten einde die Afrikaner op ekonomiese terrein saam te bind en waarby elke Oranje Sakekamer affilieer en inspraak het.. Dit bied ’n unieke simbool waarmee Afrikaners hulself onderskei van ander soortgelyke strukture regoor Afrika.

Oranje Sakekamers is gestig om te voldoen aan die vereistes wat gestel is in die Grondwet en Reglement van die ORANJE SAKE INSTITUUT wat as oorkoepelende struktuur gevestig is tot voordeel van die Afrikaner.

Hierdie Webwerf bied kort riglyne aan voornemende persone in die sakewêreld om deel te neem aan die proses om die Afrikanerdom se ekonomiese kragte saam te snoer ter versterking van ons volk se staanplek in hierdie land.