Naam
Wagwoord

Kontak Besonderhede

Kantoor:  0860 104 297 
Faks: 086 531 5988
e-pos: inligting@oranje.org.za

 
 

Oranje Sake Instituut gestig

Tydens 'n loodsingvergadering gehou op 24 September 2008 is die Oranje Sake Instituut gestig. 'n Loodsingskomitee is verkies wat sal dien tot die volgende kongres wat gehou sal word vroeg in volgende jaar. Teenwoordig by die vergadering was 46 Afrikanersakemanne en vroue van 14 verskillende dorpe. Hierdie persone sal nou teruggaan na hulle dorpe en daar Oranje Sakekamers gaan stig.